As per government instruction all websites operating .zaDNA top level domain name must have a landing page with a visible link to the "COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal" Please click here to access www.sacoronavirus.co.za.

Nederduitse Gereformeerde Kerk

Lichtenburg

Erediens

Ouderling: Erediens
Vakant
 

 

 

    

 DIE EREDIENS IS ‘N GELEENTHEID WAAR ELKE GELOWIGE, SAAM MET MEDEGELOWIGES  DIE HERE KAN LOOF EN PRYS.

GOD Sê IN SY WOORD WAAR 2 OF MEER BYMEKAAR IS, DAAR IS HY – DIT IS DUS DIé GELEENTHEID IN DIE WEEK WAAR ONS OOK GOD SE STEM KAN HOOR EN SAAM MET MEDEGELOWIGES HOM KAN DIEN.

DAAR IS AAN DIE EINDE VAN ELKE DIENS OOK DIE GELEENTHEID OM AS ‘N GEMEENSKAP VAN GELOWIGES OM ‘N KOPPIE TEE/KOFFIE SAAM TE KUIER.

 

Ek sien die doel van ʼn Eredienskommissie voorsitter om seker te maak dat die bogenoemde elke Sondag plaasvind. My rol is om te verseker dat elkeen wat in die diens van die Here is sy rol in die erediens verstaan en die nodige toerusting het om dit uit te voer.  Dit sluit in die Lofprysings span, multimedia, klank, Prediker ens.

My rol is nie om enige van die bogenoemde se werk oor te neem nie, maar in die agtergrond te verseker die diens verloop vlot.

 

  

Soek

wide-formidable
wide-formidable
wide-formidable
wide-formidable