Jeugbediening
Diaken: Kategese |
|
![]() |
Diaken: Klippiekerk |
Diaken: Hoërskool |
Ja, Ek is 'n Uitverkorene van God
Waar kom die Jeug reeds bymekaar?
Kleuterbediening: Sondae 9:30 in die Klein Grootlokaal.
Klippies (laerskoolkinders): Sondae 9:30 in die Grootlokaal.
Tienerdienste: Sondae 09:30 soos aangedui op die kalender tydens oggenddienste in die kerkgebou.
Kategese: Sondagoggende om 10:50 tot 11:30
Wat gebeur reeds?
Ons is besig om ons vere reg te skud, ons vat hande, en ons bid, want...
Ons is nuuskierig en opgewonde besig met die Here
Ons wil hoor watter exiting goed God wil hê ons moet doen.