Huwelike, Vorms, Kostes

VORMS

Vul die volgende vorms in met julle persoonlike inligting en vir bespreking van die kerkgebou en/of kerksaal. 

Hierdie vorms is ook beskikbaar by die kerkkantoor.

Ingevulde vorms moet  ingegee word by die kerkkantoor.

 

KOSTES verbonde aan troues:

 

 

Lidmate

Nie-lidmate

Predikant

R 300

R 400

Orrelis

R 250

R 250

Koster

R 300

R 300

Kerk

R 200

R 300

Kerse deposito

R 200

R 200

Saal plus koster

R 500

R 700