As per government instruction all websites operating .zaDNA top level domain name must have a landing page with a visible link to the "COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal" Please click here to access www.sacoronavirus.co.za.

Nederduitse Gereformeerde Kerk

Lichtenburg

Sending en Uitreike

 

03 

Ouderling: Sending en Uitreike
Koos Saaiman
Tel: 083 290 2369

eksaaiman@mweb.co.za

 FOTO NR 12

Diaken : Barmhartigheid
Nadi Duvenage
Tel: 082 774 0133

nadi@xsinet.co.za

 

Diaken 1: Evangelisasie
Vakant

 

 

Diaken 2: Evangelisasie
Vakant

 

Hand 1:8 :  "en julle sal My getuies wees in Jerusalem (Lichtenburg) SOWEL as in die hele Judea (Noordwes)
en in Samaria (Suid-Afrika) en tot in die uithoeke van die wêreld (buite Suid-Afrika)."


WAT GEBEUR HUIDIGLIK IN HIERDIE ENORME BEDIENING?


In Lichtenburg:
Aksie Agapè:  Evangelie en liefdesbesoeke aan lidmate en nie-lidmate (weekliks)
Amos:            Uitreik na plaasarbeiders op Dinsdae en Donderdae.  Bybelskool Dinsdae vir leiers by Japie Suurd se plaas.
                      Eredienste Sondae by Zoetmelksvlei (plase van Marco v Rensburg en Louis Coetzee)
Hospitaalbediening:  Besoek plaaslike hospitaal op Donderdae
Jesus Film:     Reik Maandae uit met Jesus Film in swart woonbuurte.
Lichthuis-liefdesbediening:  Dames van verskillende gemeentes bedien die bejaardes
Ouetehuis:     Besoek ouetehuis en bedien die Evangelie
Taxi Gospel Club: voltydse evangelis by die taxi-staanplek.
Sopkombuis:  Voorsien kos aan behoeftiges in Blydeville en Boikhutso
Kliek hier vir die inligting van die kontakpersone en medewerkers, asook die foto's van ons Amos-sendelinge.

Ons sendelinge elders:
Coen en Suria Scholtz (OM Afrika Bestuur, koördineerder sendelinge in Afrika, gestasioneer in RSA)
Verskeie OM sendelinge in Afrika (gestasioneer in Chad, Tanzania, Zambië, )
Bernard en Christien Odendaal (Sendelinge en onderwysers in Katete, Zambië)
Pieter en Aretha Prinsloo (SAT 7, gestasioneer in RSA)
Andries de Wet (werk in Botswana, gestasioneer in Lichtenburg)
Jan en Ruth le Roux (Sendelinge in Botswana)
Dries en Marli Voschenk (Sendelinge in Madagaskar)
Jonas, Dixon en Barend (Sendelinge in Botswana)

Ons vat hande met die volgende organisasies:
Operasie Mobilisasie (OM)  http://www.omafrica.org/ 
Multi Ministries   http://www.multiministries.co.za/
Amos-bediening 

Wil jy iewers betrokke raak?
Ons droom dat elke lidmaat sy gawe ontdek en in 'n bediening betrokke raak, wat nie net ons eie gemeente bedien nie,
maar vlg Hand 1:8 TERSELFDERTYD ook die wêreld bedien.
Die oes is groot, die arbeiders min...  kliek hier.

 

Soek

wide-formidable
wide-formidable
wide-formidable
wide-formidable