Skriba / Kassier

eugeneEugene Pienaar

Tel: 018 6323463

Faks: 0866936657

kerkkantoor@klipkerk.org.za

 

 

 

KERKKANTOORURE:

Maandag tot Vrydag vanaf 10:00 - 14:00.

 

Indien jy meer inligting verlang rondom die volgende sake, kontak gerus die kantoor:

Huwelike                                                                     Doop

Lidmaatskap (bestaande en nuut)                                 Algemene info oor sake by die kerk

Algemene info oor lidmate                                            Byhou van lidmaatregister

Weeknuus  vir Sondae se uitgee

Vir enige van bogenoemde sake, kliek op die betrokke onderwerp vir meer inligting.

Indien 'n onderwerp hierbo nie verdere inligting het nie, is u welkom om u navraag per epos te rig.