Plaasbediening
![]() |
Ouderling 1: Plaasbediening |
|
Ouderling 2: Plaasbediening |
![]() |
Ouderling 3: Plaasbediening |
Huidiglike vergader ons twee keer per jaar met die blok kerkraadslede om hulle te bemoedig, oor knelpunte te gesels en Christus se liefde met mekaar te deel.
Vir die toekoms: ons is nog in die ondersoek- en beplanningsfase.
Hierdie bediening is ook nuut op die rak, maar wat ons reeds weet is dit:
Ons wil aandag gee aan die unieke en spesiale behoefte van ons mense op die plase!
Gee so rukkie kans, en moenie vergeet om weer te kom kyk wat op hierdie bladsy aangaan nie, want
'n boer maak 'n plan!