As per government instruction all websites operating .zaDNA top level domain name must have a landing page with a visible link to the "COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal" Please click here to access www.sacoronavirus.co.za.

Nederduitse Gereformeerde Kerk

Lichtenburg

Inligting

Blok Dienswerk

Wat behels die DIENSWERK van die ouderling, diaken en vrouebediening-diaken?

 

Die Ouderling is die sameroeper van die  “leiers” van die blok.  Wanneer hulle saamkom, sien hy toe dat elke besoekpunt aandag kry, dat gemeente-inligting via hierdie “leiers” by elke besoekpunt uitkom.  Hy sien toe dat die hele blok geestelik versorg is, met behulp van die ander  leiers in sy blok.

 

Die Diaken se werk is gerig op praktiese dienswerk.  Saam met die ander “leiers” in die blok help hy/sy dat lidmate vertroos of ondersteun word wanneer nodig.  Saam met die ander “leiers” help hy/sy ook met enige insamelings of verspreiding van inligting.

 

Die Vrouebediening diaken koördineer  die blok se bydrae ten opsigte van verversings vir funksies (gemeente etes en onthale), teebeurte, ens.  Sy werk ten nouste saam met die ouderling en diaken van die blok.  Sy verteenwoordig die blok op die Vrouebediening werkgroep. 

 

Keer terug na Blok-inligtingsbladsy  of kyk na die geografiese indeling van die blokke.

 

Add comment


Security code
Refresh

Soek

wide-formidable
wide-formidable
wide-formidable
wide-formidable