As per government instruction all websites operating .zaDNA top level domain name must have a landing page with a visible link to the "COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal" Please click here to access www.sacoronavirus.co.za.

Nederduitse Gereformeerde Kerk

Lichtenburg

Getuienis en Dankie : Gemeentefees

Net 'n kort brief aan Klipkerk gemeentelede wat so hard gewerk het met die afgelope gemeentefees.  Ek is al 30 jaar lidmaat van hierdie gemeente, en hou elke jaar fees.  Maar hierdie jaar was net iets besonders.  Ek wil net vir almal dankie sê wat so hard gewerk het.  Dit was net die beste.  Nog nooit het ons so lekker gelag en die fees geniet nie.  Die konsert van Vrydagaand was uitstekend.  Ons het so gelag dat die trane geloop het.  Wie kan glo dat die leraars (Dirk en Anthonie) so goed kan toneel speel met "swem Jannie swem" in Amanzimtoti.  Almal, klein en groot, het die konsert baie geniet.  Nou kan ons net aanhou lag tot volgende jaar se fees.  Ek sien daarna uit, kan nie wag nie.
Hans en Willetjie Bornman en gesin
19 Oktober 2011

GPS Kamp Registrasie Vorms

Hierdie artikel het 4 bladsye.
kampfebr1

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

kampfebr2

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

kampfebr3

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

kampfebr4




















































































































 

Soek

wide-formidable
wide-formidable
wide-formidable
wide-formidable