As per government instruction all websites operating .zaDNA top level domain name must have a landing page with a visible link to the "COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal" Please click here to access www.sacoronavirus.co.za.

Nederduitse Gereformeerde Kerk

Lichtenburg

GF2012 Reklame Vleiswerke

Tydens die eredienste 19 en 26 Aug, het van die Blokke hulle stalletjies geadverteer.  Wat 'n suksesvolle lusmaker.  Veral die Teetuin en koektafel (Blok E) wat na die erediens vir elkeen 'n proeseltjie uitgedeel het!!

Blok B het op "We will rock you" en "China" musiek hul ware bekendgestel.  Blok I het met veelkleurigheid die Kindertafel geadverteer.  Blok A se Fred het gedemonstreer watse talent kan inskryf vir die Talentkompetisie Vrydag die 31e Aug.  Blok G het op "ou ryperd" en "O die donkie" hulle stalletjies geadverteer.  Die Kerrie en Rys special is ook deur mr Achmed aangekondig.

Gedurende die week het vlytige hande die mes ingelê met die vleisverwerking. 

Soek

wide-formidable
wide-formidable
wide-formidable
wide-formidable